Oupa se Moerkoffie

Regular price R 240.00

Tax included.

Dit is die koffie wat jou die herrinering gee van die dae op die plaas waar ouma, oupa se moer koffie op die stoof laat prut en die reuk van vars koffie deur die huis trek...

Coffee that will take you back to days gone by. To those days when you smelled the fresh coffee being brewed in the kitchen. That perfect cup that oupa made you in the morning.